Karretjies Pas

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

WimC

Pack Dog
Joined
Jul 11, 2010
Messages
96
Reaction score
3
Location
Yeppoon,QLD
Bike
KTM 1090 Adventure R
Ek hoop iemand kan help. Ek beplan om die vakansie met die gesin en die cage van Die Tankwa  Karoo Park na Wuppertal te ry. Is daar dalk iemand wat weet of die Karretjies Pas begaanbaar is met 'n 4X4 ?
 
Top