Katse Dam

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Leo1

Pack Dog
Joined
Jul 12, 2012
Messages
126
Reaction score
0
Location
Hartbeespoort Noord Wes
Bike
BMW F650GS / Dakar
Hello mense.

Kan julle my dalk raad gee?

My plan is soos volg:

Ry vrydag oggend tot in clarens en slaap oor,saterdag tot by katse dam en sondag terug.

Ding is vroutjie ry saam so kan julle my dalk se is daar n teerpad tot daar? Sy hou niks van grondpad nie.

Enige voorstelle vir verblyf in clarens en by katse?

Ons beplan om volgende naweek te gaan met die lang naweek?

Baie dankie.
 
Top