KLR keotasie in kaap

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Jondu

Race Dog
Joined
Jun 10, 2012
Messages
1,027
Reaction score
0
Location
Koekenaap
Bike
BMW R1200GS Adventure
Help my. n Vragmotor het kiste voormy laat afval en nou moet ek kwotasies kry vir hulle versekering. Die skade is nie groot nie, maar ek weet nie waar in die Durbanville area ek kan kwotasies kry nie.
Kan julle vriendelikke lede my help
 
Top