• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

LADIES BOOTS FOR SALE, PROCEEDS TOWARDS MZEE'S FUND

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Mev Vis Arend

Race Dog
Joined
Jun 7, 2011
Messages
3,213
Reaction score
659
Location
Eastern Cape
Bike
Honda CRF-250L
Ek het 'n paar Forma Ladies Diamond Boots wat ek wil verkoop ten bate van die Mzee fonds.  Ek dra gewoonlik 'n size 6 skoen en 7 boot. 

Die boots is in 'n baie goeie toestand en het net 'n paar skaafmerke op die punte.  Die volle bedrag sal oorbetaal word aan die fonds wat vir Mzee en sy seun geopen is en bewys daarvan sal hier gepost word.  Boots kan via Postnet gestuur word. 

Maak asseblief 'n aanvaarbare offer in aggenome dat die opbrengs vir 'n goeie doel aangewend gaan word. 

Hier is die link na die fondsinsameling. 
https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=240873.0

Die eerste foto is van die internet om 'n geskatte waarde van nuwe boots aan te dui en die ander fotos is van die boots wat te koop is. 

 

Attachments

  • forma boots.jpg
    forma boots.jpg
    100.1 KB · Views: 124
  • 20190914_101137.jpg
    20190914_101137.jpg
    94.5 KB · Views: 124
  • 20190914_101244.jpg
    20190914_101244.jpg
    203.1 KB · Views: 125
  • 20190914_101320.jpg
    20190914_101320.jpg
    214 KB · Views: 125
Top