Lesotho solo

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

RooiCharl

Pack Dog
Joined
Oct 1, 2008
Messages
258
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1150GS Adventure
Dagse dogs

Ek het n paar dae af en wil graag so 4 dag grondpad trippie na Lesotho toe reel maar aangesien ek aleen gaan ry met my girl agter op is veiligheid vir my n worry. Ek het nognie binne in Lesotho gaan rondry nie, kan iemand my dalk net n paar plekke gee wat wat relatief veilig is en miskien n paar mooi plekke om oor te kan slaap soos bed and breakfast, kamp of n lodge of so.

Eks seker daar is n paar manne wat die plek al goed ken en ek sal die hulp waardeer.  :ricky:
 
Top