Loer nie meer nie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Magoo

Pack Dog
Joined
Dec 29, 2010
Messages
67
Reaction score
0
Bike
Kawasaki KLR 650
Vir 'n jaar of meer was ek n besoeker. Nie 'n DS bike gehad nie en dus nie aangesluit nie) Nou besluit dis tyd. Dit voel soos AA (Alkoholics Anonymous) Ek is Magoo, ek is verslaaf aan bikes. Okay, eks net mal oor die meeste gemotoriseerde twee wiel voertuie. Het eers padfietse gery, toe vir 20 jaar geen motorfiets gehad en nou vir die laaste vier jaar weer op motorfietse. Sien uit na n DS bike in die volgende jaar of so aan te koop.
 
Top