Mello Yello Sê Hello

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Mello Yello

Pack Dog
Joined
Nov 16, 2008
Messages
201
Reaction score
0
Location
PE Area
Bike
Honda XR250 Tornado
Hi Ouens

Ek is ook nuut hier op WD en geniet dit al klaar.  Het eers 'n Dakar gehad en ry nou 800GS
en hy is "Yello"  Ek bly in die PE Area , het 'n vrou en twee kinders.  Gelukkig is vroulief baie lief om pillion te ry. :eek:  Ek sien uit daarna om met ander met die selfde belangstellings en waardes kennes te maak.

Dankie solank.
 
Top