Midrand na Parys

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

waco-jaco

Pack Dog
Joined
Jul 20, 2011
Messages
104
Reaction score
0
Location
Sydney
Bike
KTM 690 Adventure
More Manne,

Ek beplan on staredag oggend Parys toe te ry vir n bachelors. Is daar dalk enige grond paaie wat ek kan ry soontoe, hoe ver is dit en hoe lank sal dit min of meer vat? Wil nie daar aan kom dan is al die drank klaar nie  :ricky:

Dankie
 
Top