Wat is 'n goeie pad van Fraserburg na Middelpos

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Oct 4, 2006
Messages
381
Reaction score
257
Location
Somerset Wes
Bike
BMW R1150GS Adventure
Ons beplan 'n roete wat insluit Fraserburg na Middelpos en Gannaga.
Van Fraserburg af is daar 'n paar paaie na Middelpos.... Sien kaart hier onder
Is enige spesifieke een van die drie op die kaart aan te beveel?
Of is enige van hulle gesluit dat mens daar nie kan ry nie?
Rantepad na Fraserburg na Middelpos.JPG
 
Top