My nuwe accesory!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Old School Biker

Pack Dog
Joined
Mar 14, 2012
Messages
425
Reaction score
0
Location
Villierdorp
Bike
Yamaha XT 660 Z
So ek het 'n awesome xt600e. Ek ry die bike al amper 'n jaarlank en soek  nou al lank al 'n bash plate. So bou die een ou by my  werk vir hom 'n aluminium kappie vir sy bakkie en ek score toe 'n stuk 3mm plaat passella. Ek het so bietjie kop gekrap maar ek het hom reg gekry. so hier is 'n paar fotos van my home made bash plate.
 

Attachments

  • IMAG0765.jpg
    IMAG0765.jpg
    184.8 KB · Views: 205
  • IMAG0766.jpg
    IMAG0766.jpg
    254.9 KB · Views: 205
Top