My scooti moet af Kaap toe.............enige voorstelle !

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Sand Angel

Pack Dog
Joined
Sep 13, 2010
Messages
151
Reaction score
0
Bike
KTM 990 Adventure
Ek en Kierie gaan 'n trip doen van Kaapstad af, al met die kus langs, Hel, Baviaans, by die Bash verby ens., tot terug in Pta.  Ek moet my bike in die Kaap kry die 3 Mei dis waar my trip begin.  Enige voorstelle?????? Het een kwotasie gekry v R2500.00, dis oppi trein hulle kom haal by jou huis en lewer af by jou bestemming.

ASB enige voorstelle!!! ??? ???
 
Top