ThysBasson
Race Dog
- Joined
- Aug 17, 2010
- Messages
- 965
- Reaction score
- 0
- Location
- Zeerust - North West
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
Hallo almal. Ek het so week terug aangesluit. Baie nice forums. Ek ry my eerste bike ooit en geniet dit heavy.
Ek bly naby Zeerust en Groot-Marico. Ons het die lekkerste grondpaaie hier en ek ry hulle plat.
Enige iemand in die distrik, laat weet my dat ons 'n trippie of 6 kan reël.
Thys Basson
Ek bly naby Zeerust en Groot-Marico. Ons het die lekkerste grondpaaie hier en ek ry hulle plat.
Enige iemand in die distrik, laat weet my dat ons 'n trippie of 6 kan reël.
Thys Basson