Nog 'n WD in Bellville

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

leeuw

Puppy
Joined
Apr 1, 2009
Messages
32
Reaction score
0
Location
Bellville
Bike
Honda XL650V Transalp
:ricky: Hi WD's

Hang al 'n rukkie hier rond. Soveel RR om deur te werk. My g@t jeuk behoorlik na elke RR wat ek deurlees. Het vrydag vir Operator en LuckyStriker by Kriges ontmoet. Sal beslis weer op 'n vrydag middag daar gaan keelnatmaak.

My Transalp het pas sy 1e diens agter die blad so kan nou behoorlik ingewy word.
Sien julle op die oop pad.

Lorret
 
Top