Nommer plaat Bracket?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Leo1

Pack Dog
Joined
Jul 12, 2012
Messages
126
Reaction score
0
Location
Hartbeespoort Noord Wes
Bike
BMW F650GS / Dakar
Hi

Iemand al issues gehaat met die holder vir die nommerplaat en agterlig wat breek?

Ek het die fiets gekoop met die twee boonste vasmaak plekke wat gebreek was,haal hom toe af en maak reg maar hy het al weer twee keer gebreek na dit en die naweek grondpad gery en nou is hy moertoe!

Is daar n ander opsie of moet ek maar net n nuwe een gaan koop?
 
Top