RiccoS
Pack Dog
Het eers gekoop nou introduce ek myself.
Het oorspronklik geregister om Justin se KLE te kon koop maar geniet regtig die Fred/Forum. Ek is Ricco Stevens, bly in Gat-Teng (Gauteng), hou van kamp en love hierdie KLE wat ek gekoop het, Justin dankie weereens.
So nou ja dis ek, hoop om ook gou weer met julle ouens te gesels.