Nuut in Overbergstreek

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Jeanette

Puppy
Joined
Feb 3, 2016
Messages
44
Reaction score
1
Bike
Yamaha XT660
Hallo almal
Ek groet maar in die taal waarin ek gemaklik is.  My kersgeskenk aan myself was 'n XT660 R.  Ek het jare laas bike gery en besluit dis weer tyd.  Ek wil weer die dinge doen waarvan ek van gehou het.  Dankie dat ek deel kan wees van julle groep.  Hoop ek kan vriende vorentoe ontmoet in my omgewing om saam mee te ry. 
Lekker naweek
Jeanette

 
Top