Nuwe hond in die omgewing.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dwarskers

Pack Dog
Joined
Jun 26, 2013
Messages
78
Reaction score
10
Location
Bellville
Bike
BMW R1200GS
Baie dankie vir die toelating tot die forum.

Ek is maar net gister toegelaat, maar geniet dit al klaar.

Ek is nie heeltemal tegnies gestremd nie, maar is ook nie 'n "boffen"nie.

Hoop julle sal my aanvaar soos ek is.

Ernie Pagel
 
Top