Nuwe hond

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

tiffie

Race Dog
Joined
Jul 9, 2013
Messages
1,138
Reaction score
0
Location
Jeffreysbay Eastern Cape
Bike
BMW R1200GS
Hallo julle. Ek is n nuwe lid hier op Wilddogs. So n ietsie oor myself -4 maande trug weer begin bike ry na lang tyd kinders grootgemaak en uit die huis uit gekry. Ek bly in Jeffreysbaai vanaf 2005. Man wat n nice plek. Getrouden het 2 seuns 24 en 21. Elkeen ry n bmw 650 sertao. ek en myn oudste werk vir n civil company en ons het n groot kontrak hier in (wag vir dit) Lesotho. JA LESOTHO. ek ry amper elke dag hier tussen die berge. Ons bou n splinternuwe pad tussen Roma en Semonkong. Hier is die lekkerste stukke grondpad wat n mens sommer net vir n uur kan gaan ry. Nou gou n klip in die perdebynes gooi. As daar van julle n groepie wil kom kuier en bietjie rondry saam ons het by ons kantore single qaurters waar ons almal in bly en as julle dit n naweek wil kom "rough" julle is welkom te kom bly met n tent. ons is seker ons sal ons showers en kombuise vir julle kan gee. lekker ne'. gratis. bring kos drinkgoed en julle is welkom. Perdebynes is oop.
 
Top