Nuwe hond

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 20, 2014
Messages
2
Reaction score
0
Bike
BMW F650GS / Dakar
Dankie dat ek ook nou deel kan wees van hierdie forum en groep. Baie interresant en ek geniet die forum baie.Hoop die groep wilde honde van Groot Brak geniet die trip hierdie naweek.Lekker jaloers dat ek nie kan saam gaan nie < maar ek moet net vasbyt en hopelik kan ek binnekort ook saam ry.Veilig ry en stuur maar die fotos.Spesiale hallo aan "Dirt Copper" en "Copper" Groete Rooiwolf   
 
Top