Nuwe wilde hond en nuwe BMW ryer.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

krogh

Pack Dog
Joined
Oct 19, 2008
Messages
108
Reaction score
0
Location
Randburg
Bike
BMW F800GS
Hello Johan hierso ry nog altyd `n XT660 Yammie ,maar so maand gelede hierdie baby gekoop sien foto.
Geniet die site baie , baie wat `n ou hier kan leer. Thanks vir my buddy Lourens aka ( pomp mobile) wat my van die site vertel het. Is al geregister so maand of twee. ;D

photo0016no3.jpg

 
Top