Nuweling aan boord

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

kevin tjoop

Puppy
Joined
May 2, 2013
Messages
17
Reaction score
0
Location
Brackenfell
Bike
BMW R1200GS
goeie naand sopas aangesluit by die forum, al my bike pelle praat oor die forum en dan kan ek niks se nie gese ek raak agter en kom kyk wat hulle so interesant find wel moet se ek geniet dit hier baie nice o ja eks Kevin Louw aangename kennis wild dogs, bike bynaam is tjoop want my F800 GS het tjoops enmy puncture kit is twee spaar tjoop so da kry ek toe my bynaam, lekker hier by julle sien uit na al die stories, kennise, roetes en hoe om n bike reg te ry
 
Top