bosparra
Race Dog
Nuwe rigting ingeslaan,,,
Lank gesukkel om permitte te kry deur Sappi se plantasies om by ons bestemming uit te kom. "Die Berghuisie", wat `n plekkie so na aan die natuur. Sowat 50km se grondpad net buite Barberton Mpumalanga. Dit was ongelooflik, veral die 20km roete wat een van die Bosbouers vir ons uitgele het. Angswekkend, tot heel bo....!