Oornag plek in Graskop

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Hennie Pietersen

Pack Dog
Joined
Sep 21, 2010
Messages
315
Reaction score
0
Location
Kempton Park
Bike
BMW R1200GS
Hi daar Oubaas se Honne

Ek ry volgende maand Graskop to vir een aand. Wil weet waar n man (en sy vrou) kan slaap vir die aand. Ek kan nie (of liewer ek wil nie) R750 tot R900 per aand betaal nie, om 'n paar uur se slaap te vang nie. Enige aanbevelings?

Oorweeg nou Summit lodge se trein teen R175 B&B per persoon, sal maar bel en hoor hoe dit werk.

As daar voorstelle is laat ons maar hoor.
O ja, as julle sou dink n tentjie, dit sal nie deug nie.  :deal:
 
Top