Oudtshoorn to Cape Town

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Meteor

Pack Dog
Joined
Apr 2, 2018
Messages
291
Reaction score
16
Bike
Gas Gas (all models)
Ek gaan volgende week Vrydag ( 11 Okt ) deur Kaap toe met my Isuzu bakkie.
Ek het laas 'n hond gehelp omdat ek kan en hy was gaaf genoeg om R250 te gee vir Kaap tot Oudtshoorn met sy fiets.
Ek dink om weer dit te doen as iemand wil help met petrol.

Ek gaan nie trailer hak. Daar gaan een XR saam na die Kaap so daar is plek vir iets op die bak soos 'n soortgelyk fiets of iets wat pas. Oppad terug is daar plek vir watookal maar slegs vir een bike en nie iets wat so groot is dat ek die bak moet ooplos sodat die wiel in pas.

Ek het straps maar nie ramps.

Laat weet asb op die thread as jy wil.

 
Top