Planning: Vredefort Koepel

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Superboet

Pack Dog
Joined
Sep 26, 2013
Messages
488
Reaction score
0
Location
Lichtenburg
Bike
BMW R1200GS
Ek vra biki hulp asb manne.

Ek is bietjie nuut met die grondpad ry en beplan. Het nie fancy GPS of sulke goed nie.

Vertrekpunt: Lichtenburg

Doel: Wil die mooi gedeeltes gaan verken rondom vredefort koepel.
Hoef nie heelpad grondpad te ry nie. Wil groot gedeelte teerpad ry om tyd op te maak


Fiets: VStrom met passasier.

Waar begin ek beplan? Watter plekke kan ek gaan sien?
Roetes?

Ek waardeer
 
Top