Road trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bernard_s

Puppy
Joined
May 17, 2013
Messages
19
Reaction score
0
Location
Melkbosstrand
Bike
KTM 990 Adventure
Middag manne en mannine.

Ek soek biekie hulp, beplan my eerste trip vir naweek weg. Kan iemand dalk help met n paar pointers oor wat noodsaaklik is om saam te vat.

Ek weet die bike is die belanrikste, enige ander goed?

Beplan trip op tot by Doringbaai in weskus vanaf Kaapstad en dan terug via Nieuwoudtsville.

Baie dankie.  ??? :3some:
 
Top