Nodeloos om te sê ek ry S10 en niks anders. Ek beplan 'n redelikke lang trip met vrou en al. Al die bagasie moet saam so ons sal seker redelik swaer gelaai wees. Is daar enige verstellings aan die suspensie wat nodig is, of ry ek net vir Vaalseun soos van te vore sonder snaakse verstellings? Die grondpad sal paaie soos Swartbergpas, Rooibergpas en sewe Passe by George insluit.
Ek het soppas die Mitas EO7 bande opgesit, nou sê my BMW 1200 vriend vir my BMW mag sedert Maandag nie meer die bande opsit nie want die goed spring af. Wie weet baie van die bande wat kan help, ek wil nie neerslaan oor sulke dinge nie maar wil wragtag ook nie nou sommer net weer bande koop nie. Lotto het mos nog nie uitbetaal