Skaapkop etery

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Pepe

Pack Dog
Joined
Feb 26, 2008
Messages
197
Reaction score
0
Location
Upington
Bike
BMW F800GS
Die Vryburgerkorps van Upington bied op 22 Junie 'n skaapkop ete aan saam met die Bokke toets.
Vir meer inligting bel Hasseman Coetzee by 083 969 2350.

Vir die wat nie weet wie die Vryburgers is nie - ons is 'n landswye diensorganisasie wat hierdie jaar 50 jaar oud is. Fondse ingesamel word aangewend tot voordeel van ons gemeenskap.

Daar is wonderlike paaie na Upington van oral in SA, solank jy van die lang reguit teerpaaie wegbly. As jy hulp nodig het met roetes, praat maar, ek kan help. Slaapplek kan gereel word.
 
Top