SNEEU BUITE GRAAFF-REINET

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

HAMSTER

Pack Dog
Joined
Nov 1, 2010
Messages
318
Reaction score
19
Location
GRAAFF-REINET
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Hierdie is nie rerig n ride report nie,net n paar fotos om te wys hoe dit gesneeu het buite Graaff-Reinet.Ek het Sondag oggend besluit om gou te gaan kyk wat die weer opgelewer het.Trek gou my warmste klere en handskoene aan en ry in Murraysburg se rigting.Die paaie was almal gesluit en die mense moes dan Murraysburg oorgaan om weer op die N1 te kom noorde toe.Daar was ook vir hulle n verassing voor.Ek sit n paar fotos op
 

Attachments

  • IMG00053-20120715-0941.jpg
    IMG00053-20120715-0941.jpg
    172.4 KB · Views: 690
  • IMG00054-20120715-0941.jpg
    IMG00054-20120715-0941.jpg
    193.5 KB · Views: 686
  • IMG00055-20120715-0941.jpg
    IMG00055-20120715-0941.jpg
    158.9 KB · Views: 682
Top