Spotlights & New HID bulps - BMW GS 1200 ADV

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Wip

Pack Dog
Joined
May 17, 2010
Messages
63
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS Adventure
Ek soek asb advies:

Ek het 'n GS 1200 Adventure gekoop maar het nie die spotlights saam gekry nie :mad:

Ek wil graag vir my spots opsit maar weet nie wat om te koop nie, ek het met Adriaan by ACME gepraat maar hulle het nie in stock nie.

Daar is so baie opsies maar ek weet nie wat om te koop nie. Ek wil ook die bulbs in die hoof ligte vervang met HID bulbs.

Kan julle my asb help met advies oor waar ek kan kry, wat ek kan kry & hoeveel R're dit my gaan kos ?
 

Attachments

  • BMW GS 1200.JPG
    BMW GS 1200.JPG
    233.2 KB · Views: 103
Top