Wip
Pack Dog
Ek soek asb advies:
Ek het 'n GS 1200 Adventure gekoop maar het nie die spotlights saam gekry nie
Ek wil graag vir my spots opsit maar weet nie wat om te koop nie, ek het met Adriaan by ACME gepraat maar hulle het nie in stock nie.
Daar is so baie opsies maar ek weet nie wat om te koop nie. Ek wil ook die bulbs in die hoof ligte vervang met HID bulbs.
Kan julle my asb help met advies oor waar ek kan kry, wat ek kan kry & hoeveel R're dit my gaan kos ?