Marius Swart
Pack Dog
Ek en my seun wil na nuwejaar van Stilbaai na Oos london ry ons wil meer op grond as op teer ry daar is n paar paaie wat ons wil ry Stilbaai tot Riversdal grond dan grondpad Herbertsdale na Van Wyksdorp oor rooibergpas Oudshoorn dan na George via Motagu Pas dan met saasveld pad na Knysna dan met Prins Albert pas na Uniondale dan deur Baviaanskloof tot op Patensie. Hier wil ons kyk hoeveel tyd ons het wil graag terug na (Stytlerville) Wolwefontein Waterfort Gramstad Oos London.
Dis wat ons beplan nou het ek n paar vrae.
1 Hoeveel tyd het ons nodig vir Baviaanskloof
2 Die pad van Patensie na wolwefontein hoeveel tyd het ons nodig
3 Van wolwefontein is daar n ander mooi roete na Oos London
Dankie weet daar is iemand wat sal kan help
As ons terug kom wil ons van Oos London na Pearston Jansinville Klipplaat Willomore Klaarstroom Prince Albert Swartbergpas Seweweekspoort af na Motagu terug Riviersonderend.
1 Is daar n pad van Prince Albert na Gamkapoort dam om die dam na Seweweekspoort want ek kry niks
Dankie