Sunlight Liquid?????

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Maya

Pack Dog
Joined
Jan 12, 2010
Messages
412
Reaction score
0
Location
Kuilsriver
Bike
BMW R1200GS
Was so 2 naweke terug deur die Cederberge. Daar was baie water en ons het deur elke plas en poel gejaag  :thumleft: Wat 'n awesome ride!!!
Die probleem nou is, my bike kom nie skoon nie???
Daai wereld gooi so 'n rooi modder af as hy nat is en die goed bly sit o pmy fiets.
Sunlight Liquid werk nie so goed nie...enige ander produk, wat BMW friendly is, wat ek kan gebruik om daai "hartnekkige vlekke" te  verwyder??
 
Top