• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

SW soft luggage for ktm 990 for sale

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Tanne-man

Pack Dog
Joined
Nov 24, 2011
Messages
104
Reaction score
0
Location
Vredenburg
Bike
KTM 990 Adventure
Hallo honde...ek het n stel SW Motech soft luggage gekoop met die hoop dat ek meer van dit gaan hou as my harde tasse...wat ek wel doen...maaaaar...dit werk nie so lekker 2up nie....die tasse is volgens my meer geskik vir solo rider of 2up waar die pillion nie staan nie...Ek hou van die soft luggage op alle aspekte...dit lig in gewig...genoeg pakplek...en maklik om te gebruik en van uiters hoë kwaliteit. ..maar my SWAMBO kan nie regop staan as ons ry nie want die frame design maak dit moeilik alhoewel sit glad nie n probleem is nie. ..Ons ry hard en baie grondpad so staan amper meer as wat ons sit en ry so ek het besluit om hulle te verkoop...hulle is 1 keer gebruik met die laaste langnaweek. ...het R4500 betaal nuut. ..as ek R4000 kan kry sal ek bly wees.
121e3532103ab43b318123e83fd8a681.jpg
068ce33602cc7774ce719e1f3c5e9420.jpg
afcc6eec0d74dea43b6922ed1cc29a84.jpg
 
Top