Espial
Pack Dog
Soos julle almal weet is my GS te koop, so, ek kyk biki rond na 'n ander fiets, en moet se, die KTM's maak my LUS!!!
Ek kyk so biki na die 950Adv. wats die verskil tussen die een met die blastic bike mudguard en die en die ander een met die laer mudguard?
Vertel my meer oor die KTMs asb!!!
en waar kan ek 'n 950 in die hande kry?