Marius Swart
Pack Dog
Op 15 Agustus 2015 gaan ons n Adventure Ride hou in Elim omgewing ons gaan die oggend op Napier by die NG Kerksaal van af 7h00 by mekaar kom om 8H00 te ver trek op n asemrovende roete by die saal sal daar lekker koffie en iets wees om te eet. Die roete neem ons deur graanplase,blomplase,veeplase, wildkampe en wynplase. Ons beplan om so 170km oor plase te ry waarvan n groot gedeelte van die roete deur privaat vynbos velde sal wees. Dis seker een van die mooiste roetes wat ek al gery het. Dit beloof om n onvergeetlike rit tewees. Na die rit gaan ons middag ete en van die plaaslike wyn proe by Vloedbos kampterein. Die wat wil oorbly kan Vloedbos kontak by.
Skakel vir Mariska / Demichelle: +27 (0) 83 359 1505 | Epos: [email protected] of [email protected] Hierdie plekke is 30km van beginpunt en by eindpunt. Sel0828988353 of mail [email protected]
Skakel vir Mariska / Demichelle: +27 (0) 83 359 1505 | Epos: [email protected] of [email protected] Hierdie plekke is 30km van beginpunt en by eindpunt. Sel0828988353 of mail [email protected]