Tire combination.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Milner

Puppy
Joined
Aug 30, 2009
Messages
42
Reaction score
0
Location
Kosi Bay
Bike
Yamaha Super Tenere
Ek ry al die afgelope 58000 km op Anekee2 op my S10 en is baie beindruk met die bande. Ek het vanoggend weer n stel bestel maar toe kry ek ontstellende nuus dat JBT nie voor Anekees in stock het nie. Watter kombinasie stel julle voor saam die Anakee agter tire of moet ek eerder na n ander brand gaan en voor en agter dieselfde brand hou.
 
Top