GSLaaitie
Race Dog
Ek het die plastiek top box met die enduro kit, sodat die ding nie meer afval as ek grondpad ry nie. Die van julle wat dit ook het sal weet dat die kit vereis dat mens 2 gate onder in jou box boor en diè dan vasbout. Dit werk moerse nice , maar nou vind ek dat die boute aan die binnekant van my box alles wat ek binne in stoor stukkend skuur! Watse planne het julle ous gemaak om dit te keer? (Anders as om 'n sak te koop om in die box te sit!) :idea1:
Dankie!
Dankie!