Transalp 700 voorvurk-seëls

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Flatout

Race Dog
Joined
Oct 24, 2010
Messages
1,236
Reaction score
0
Location
Cape Town
Bike
Honda TransAlp XL700V
Op 28500km besluit my voorvurk toe op gister se rit hy het nou genoeg gehad. By die huis aangekom was alles alreeds vol vurk-olie. Honda  se dis omdat ek grondpad ry maar geen van my vorige fietse het ooit so gou sulke probleme gegee nie. Alhoewel ek al vurke oorgedoen het voel ek maar skrikkerig vir dié TA sin. Honda kwoteer R850 vir seëls en olie plus R1100 vir arbeid maw R1950 vir alles. Is dit 'n billike prys of kan mens dit self doen met pirate seëls?

Is dit miskien nou die tyd om beter springs in te sit asook rubber boots?

Sal graag wil raad hê.  :-\
 
Top