Trein Kaap toe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

baasrupert

Pack Dog
Joined
Oct 27, 2009
Messages
247
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS Adventure
Ek soek hulp. Kulula en al die (nie gelikwideerde) lugrederye is bietjie duur vir my om my vrou en 2 kinners Kaap toe te stuur sodat ek kan bike ry... Gedink 'n trein trippie sou lekker wees. Laai sommer die scooter op die trein. Als so oor paasfees rond. Enige iemand met kennis of idees? Thanx!  :-\
 
Top