baasrupert
Pack Dog
Ek soek hulp. Kulula en al die (nie gelikwideerde) lugrederye is bietjie duur vir my om my vrou en 2 kinners Kaap toe te stuur sodat ek kan bike ry... Gedink 'n trein trippie sou lekker wees. Laai sommer die scooter op die trein. Als so oor paasfees rond. Enige iemand met kennis of idees? Thanx! :-\