Uiteindelik! My XT660R

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

subie

Bachelor Dog
Joined
May 20, 2008
Messages
11,265
Reaction score
712
Location
Uitenhage
Bike
Honda XR125L
Uiteindelik het my dag ook aangebreek :ricky:
Gaan nou my  mousterbike gaan haal. Vrek lank gewag.

Nou nog net n plek soek waar ek die XR125 kan koop. Cayene het ek ingeloop met die cash maar na dodgy salesman
te kreatief met sy syfertjies begin werk ,het ek maar weer uitgeloop.

O0
 
Top