Vanaf die Suidwes

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

SandMaster

Puppy
Joined
Jul 3, 2013
Messages
14
Reaction score
0
Location
Walvis Baai
Bike
Yamaha XT660
Hi almal

Het darm my bike gekry so nou kan ek seker die wille pak join saam julle.
Ek is nuut in die hele adventure scene, maar ek het hart vir dit.

Ek kom vanaf Namibia en het nog altyd off roads gery, bietjie MX en Enduro.
Sand ry is my sterk punt maar geniet ook die rowe terrain.

Sover het ek al baie geleer van die forum, veral by die "model specific discussions", ek het vir my n 2010 Tenere XT660Z aan geskaf.
Hoe dit hoog en praat weer...

asta-la-pasta
 
Top