ekkie-pekkie
Pack Dog
Goeie dag julle, hoop als gaan goed.
Ek het touring bootse te koop, Dis in 'n goeie kondisie. Het glad nie die history op die bootse nie, weet nie hoe oud dit is of hoe baie dit gebruik was nie.

Last edited: