Deon
Race Dog
Ons ry deur Meiringspoort en kry die Tranvaler besig om te speel met sy papwiel. Daai bike het nog tubes.
Ek het hom belowe ek sal die foto post. By hom is nog twee manne wat bikes gehuur het, en Masahara. Almal besig om raad te gee.