WD se pa down

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dreyer

Race Dog
Joined
Mar 4, 2009
Messages
535
Reaction score
0
Location
PE
Bike
Yamaha XT600
Na hoeveel jaar van bikeloosheid,het
my pa so paar maande terug vir hom n vara aangeskaf. vanoggend het hy konsentrasie verloor en na sy speedo gekyk,en toe hy opkyk toe is hy klaar in die draai en in verkeerde laan.wel hy os toe reguit af,en het hom goed gehou vir so 40m in die veld,to hy n gaat slaan en die bike onder hom uitvee.hy het my toe gebel en ek jaag toe soontoe om hom op te tel.hy was so 300km van die huis af.bike is agter op n bakkie gelaai en ek het hom by die hospitaal gekry. gebreekte fibula en twee gebreekte ribbes.hy's darm nou weer bh die huis.dit kon bad gewees het!!!! ride safe dogs,so iets gebeur f@kn vinnig
 
Top