Remy
Race Dog
Ok Dusty Rusty het gevra ek moet so bietjie fotos opsit so hie is dit :biggrin:. Vir die skeptics ek hou die original side covers vir eendag wat my gt dalk sal heuk ot:. En vir iemand wat wonder oor die nuwe plastics dit is n CRF450 se plastics atch:
Before X 2 Fotos
After X 4 Fotos
Ek is nog besig met die projek :sip:, gaan nou eers Kathu toe so dit gaan ma donder om kla te kry :'(
Before X 2 Fotos
After X 4 Fotos
Ek is nog besig met die projek :sip:, gaan nou eers Kathu toe so dit gaan ma donder om kla te kry :'(