• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

Yamaha XT1200 side panniers lock mechanism - can the mechanism be replaced?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
May 27, 2014
Messages
283
Reaction score
18
Location
Irene, Pretoria
Bike
Yamaha XT660
Goeie dag honne!

So my een side pannier van my Xt1200 se slot meganisme wil niks weet nie, nou en dan kan hy oop of toe sluit.  Nou gister gou 'n dag trippie gedoen en nodig gehad om die side panniers op te sit.  Nou kry ek nie die donnerse ding (net die een kant) af nie, en ek wil ook nie regtig nog harder probeer nie, want ek gaan net my sleutel afbreek.

My vraag, kan mens die slot meganismes op die side panniers vervang?  Dis original yamaha bokse.

Ek hoor graag van julle.

Groete
Mat
 
Top