Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. F

    Die Gourits is rof.

    Na die baie reen van die afgelope tyd het die Gouritsrivier lekker af gekom, ek en die XT het gaan kyk.
  2. F

    Die groot bikes se GATTE.

    Ek is al lankal lus vir n trippie op my klein bikie, en vandag het ek en Footpeg se Broer besluit om die groot bikes in die garage te los en met die kleintjies te ry. Dit is nou n 1994 XT 350 en n  1981 175 plaasfiets wat so n tyd terug n facelift gehad het. Ons ry eers op die grondpad Stilbaai...
  3. F

    Hier gaan ons alweer.

    Elke Des. het ek die voorreg om saam met een of altwee my seuns op n bike trip te gaan. Hierdie jaar sou dit weer so wees,en aangesien Footpeg moet werk, sal dit net ek en Footpeg se Broer wees. Footpeg sal wel later by ons aansluit. Net die eerste dag word beplan en ons besluit Gamkapoortdam...
  4. F

    Lekker motorfiets workshop.

    Ek het die workshop hier in die noorde van Moz raak geloop, in Lichinga, enige modelle welkom hulle weet hoe om hom te FIX!!!!!!!!
  5. F

    NAMAKWALAND+RICHTERSVELD = LEKKER!!!!!!

    Ek en vriend Collin (Farmer Brown) besluit ons is lus!!!!!!maar waarheen?? Namakwaland en Richtersveld is die besluit. Die storie versprei en my seun Footpeg en ander pel Eaton besluit hulle kom saam. No problem. Ons besluit toe dit sal n klein bike trip wees, ek KLR, Collin XT500 (1981 model)...
  6. F

    Ons is Bevoorreg.

    Hierdie is my eerste probeer met n RR, so moet my nie "roost of teargas" as hy nou nie heeltemal reg is nie. Ek het gou vanoggend die KLR vir n battery-laai trippie gevat en net weer besef hoe bevoorreg ons is, om hier te kan bly en met n motorfiets al hierdie mooi plekke te kan sien. Al die...
  7. F

    Plaasfiets n" facelift "gegee.

    Het die anderdag besluit om my 1981 plaasfiets n" facelift" te gee. Ek laaik hom kwaai. Hoop Oom Daan (2SD) laaik hom ook. O ja, hy is nie te koop nie !!!!! ;D
  8. F

    Hoeveel Pa's en seuns/dogtres ry saam.

    Na aanleiding van Carrots se RR saam met sy Toppie het ek gewonder, wie van ons het die voorreg? Soos reeds gese, ek is in die gelukkige posisie om gereeld saam met een of altwee my seuns op n trip te gaan. Die lekkerste ding om te doen, net jammer daar is nou meer reels vir my as vir hulle. ;D ;
  9. F

    Nuut op die forum

    Na n lang gesukkel het ons my op die forum gekry... Ek is n ou hond, maar BC ( before computers)
Top