Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. J

    Wanted! Kawasaki GPZ 1000 RX Spares

    Hi. Can anyone please help me I am looking for spares for a Kawasaki GPZ 1000RX. Petrol tank, fairings and more.
  2. J

    AfricaTwin XRV750

    Eks opsoek na raad. Ek moet my Twin laat reg maak. Het omgeval agter op my bakkie. Hy het nie baie seer gekry nie,maar sal wel die fiets moet laat oor spuit en weer netjies maak. Waar in die Weskaap is die beste plek?  Sent from my SM-G935F using Tapatalk
  3. J

    Tyres.... Need some advice?

    Hello. Ek soek bietjie raad... ons beplan n trip vanaf Napier (Wes-Kaap) na Kaokoland bo in die Noorde van Namibië. Ons gaan saam met die gemeente van Napier/ Riviersonder se NG Kerk. Om nog n kerk te bou en verdere sending te doen onder die Himba's .So my vraag is.... Ons gaan 2 verskillende...
  4. J

    WANTED: Small Number plates?

    Does somoene know where i can get small motorbike number plates?
  5. J

    Revive the Fat Cat Suzuki RV 90

    Hello Almal Ek het n Suzuki RV 90 wat ek graag weer aan die loop wil kry. Wil hom baie graag restoreer van voor tot agter. Ek en my 2 broers en baie pelle het leer ry en leer val op hom. Hy het nog so 5 jaar terug gestart maar daar is fout met carb. Ek wil nie eers n foto van hom  neem nie gaan...
  6. J

    Honda Africa Twin WANTED Soft Luggage Rack

    As iemand my dalk kan help ???...... of dalk n paar oues het wat in hulle pad is :ricky:...... Selfs mooi fotos van "home build" racks sal baie help dan kan ek dit self probeer bou.
  7. J

    Bike Pannel Beater

    Hello daar. Wil graag hoor waar kan ek my AfricaTwin laat oorspuit en die plastics laat reg maak? Ek bly in die Overberg so as iemand dalk weet laat weet my asb. Het al voorheen n bike laat spuit en heel maak na n ongeluk en die mense wat dit reg gemaak het het bollie aan gejaag die arme fiets...
  8. J

    Africa Twin Olie Verbruik

    Wat is die olie verbruik op n Honda Africa Twin? Ek weet hulle almal gebruik olie, maar hoeveel is normaal en waar moet ek begin stres?
  9. J

    Kort hulp met tyres.

    Ek het n Africa Twin. Ek wil weet wat is die beste all round tyre om op te sit?Ek het tans n Maxxis Presa Detour op en hy gaan nie 2000km sien nie. En sy hantering is ook nie van wt wonders op die grond pad nie. So enige raad word wardeer. :ricky:
  10. J

    Honda Africa Twin SOLD

    Nie meer te koop
  11. J

    Leather Jacket

    Ek het n Flying Bikers leer baatjie wat ek wil weg maak. Baadjie is soos nuut nog nooit gebruik. En hys nou n size of 3 te klein. Kleur is ROOI-SWART-GRYS-WIT SIZE L PRYS R1500.00 Jammer vir die vorige post. Was so bietjie confused.
  12. J

    Hello almal.

    Hello almal. Ek is n nuweling hier by WILD DOG Adventure. Ek is van die Wes Kaap / Overberg omgewing. Dis lekker om te weet daar is n site soos die dit kan mens baie help. Help my maar reg as ek droogmaak. Groete
  13. J

    Leather Jacket

    Ek het n Flying Bikers leer baatjie wat ek wil weg maak. Baadjie is soos nuut nog nooit gebruik. En hys nou n size of 3 te klein. ??? Kleur is ROOI-SWART-GRYS-WIT SIZE L PRYS R1500.00
Top